Tour de Olympus PDF Print E-mail

Tour de Olympus was nog ʼn heerlike event van Minerva week. Elke seksie het ʼn tema gekies waarvolgens hulle aangetrek het en hulle seksie se stalletjie versier het.

Hierdie aand was nog ʼn goeie verskoning om jou bra bo-oor jou hemp aan te trek, want dis mos wat elke meisie eintlik wil doen... Al die seksies het baie kreatief geraak met hulle temas, stalletjies, kos en natuurlik drankies. So het Tour de Olympus vrolik begin en vrolik geeindig. Al die gees van elke trotse Minervianer het hierdie ‘n baie suksesvolle aand gemaak. 

 

Minerva Polls

Dis amper weer sêr seisoen! Gaan jy oorslaap in die Neelsie? En wat is jou must pack?
 

Weer

Wed
Clear
38°C | 20°C
Thu
Clear
38°C | 20°C
Fri
Clear
35°C | 17°C

Kontak

HK: hkminerv@sun.ac.za
Huismoeder:   minerva2@sun.ac.za
Web Admin: 15614816@sun.ac.za