|
Dit is weer tyd vir aandrokke uithaal, dansskoene afstof en daardie oulike man nader hark - dit is weer Huisdans tyd! 2011 se Huisdans gaan beslis een van die bestes nog wees, so moet dit nie misloop nie.
Sien solank uit na 'n aand van asemrowend lyk, goeie geselskap en besonderse kos en wyn...
Datum: Vrydag 5 Augustus 2011 Tyd: 18:30 vir 19:00 Plek: Stellenbosch Stadsaal Kaartjies: Betaal in 2 paaiemente - eerste een R200
Ons borge:

|
|
|