Huisdans 2011 PDF Print E-mail

Dit is weer tyd vir aandrokke uithaal, dansskoene afstof en daardie oulike man nader hark - dit is weer Huisdans tyd! 2011 se Huisdans gaan beslis een van die bestes nog wees, so moet dit nie misloop nie.

Sien solank uit na 'n aand van asemrowend lyk, goeie geselskap en besonderse kos en wyn...

Datum: Vrydag 5 Augustus 2011
Tyd: 18:30 vir 19:00
Plek: Stellenbosch Stadsaal
Kaartjies: Betaal in 2 paaiemente - eerste een R200

 

 

Ons borge:

                             

 

Minerva Polls

Dis amper weer sêr seisoen! Gaan jy oorslaap in die Neelsie? En wat is jou must pack?
 

Weer

Wed
Clear
38°C | 20°C
Thu
Clear
38°C | 20°C
Fri
Clear
35°C | 17°C

Kontak

HK: hkminerv@sun.ac.za
Huismoeder:   minerva2@sun.ac.za
Web Admin: 15614816@sun.ac.za