Minerva se leiers vir 2012 PDF Print E-mail

Baie geluk aan Minerva se nuwe Prim en Onderprim vir 2012. Claudia Rommelspacher en Lisa Lotter. Mag die jaar vir julle baie potensiaal en sukses inhou. Ons is opgewonde om julle as ons nuwe leiers te he.

Baie geluk ook aan Minerva se nuwe HK vir 2012!

Amorei van der Westhuizen

Alri van Schalkwyk

Delene Henning

Frances Strooh

Jana Hall

Juliana Kotze

Michelle du Toit

Nadine de Wet

Ruzelle van Rooyen

Sucelle Olivier

Suzanne Theron

Tineal Trethewey

Mag dit 'n opwindende suksesvolle jaar wees.

 

Minerva Polls

Dis amper weer sêr seisoen! Gaan jy oorslaap in die Neelsie? En wat is jou must pack?
 

Weer

Wed
Clear
38°C | 20°C
Thu
Clear
38°C | 20°C
Fri
Clear
35°C | 17°C

Kontak

HK: hkminerv@sun.ac.za
Huismoeder:   minerva2@sun.ac.za
Web Admin: 15614816@sun.ac.za