|
Eksamen... en dan vakansie! |
|
|
|
|
Ons hoop almal se eksamen gaan goed sover. Dis amper vakansie tyd! Die koshuis hoef gelukkig nie te ontruim nie, maar almal moet teen Donderdag, 9 Junie uit die koshuis wees. Die koshuis sluit amptelik om 12:00. Geniet die rus tydjie.
|
|
|