|
RESPEK:
Respekteer jouself, die Huis en jou medemens.
KRITIESE DENKE
: Herevalueer situasies met die doel om ‘n positiewe verbetering te bewerkstellig. Wees toeganklik vir nuwe idees, mense en denkwyses.
WARMTE:
Streef na vriendelikheid en toeganglikheid en wees barmhartig en gasvry teenoor Minervianers en besoekers.
BALANS:
Organiseer jou prioriteite sodat jy in Minerva tot ‘n veelsydige individu kan groei.
PRO-AKTIWITEIT:
Maak bogenoemde waardes ‘n lewenswyse. Neem inisiatief en voer die besluite en idees suksesvol deur.
|
|