|
Hier in die hart van Boskampus
Pryk trots die Griekse godin
Waar almal kan sien
Dat ons Christus dien
In Wysheid, Skoonheid en Kunste
In dankbare gees ‘n eer om te wees
Die dames van Minerva
All of us together standing here
We form a mighty union
Unable to be broken by anyone at all
Minerva we want you to be wanting us
For being a Matie is just not enough
(Die huislied word gesing by enige gepaste geleenthede soos dit deur die Huiskomitee bepaal word.)
|
|