|
Sportverteenwoordigers 2013 |
|
|
|
|
Minerva sê baie dankie aan almal wat tot die afgelope suksesvolle seisoen bygedra het! Ons sien uit na nog hope pret volgende jaar!
Die sportverteenwoordigers vir 2013 is pas gekies en is as volg:
Hokkie- Reegan Dos Santos en Jessika Steyn
Netbal- Mia Schreuder
Atletiek- Ané Fourie
Tennis- Danél Liebenberg
Squash- Liezl van Rooyen
Landloop- Marnelia Scribante
Skaak- Cara-Marie van der Vyver
Tafel tennis- Katrien Smuts
Baie geluk!
|
|
|
Minerva sportweek
30 Julie - 5 Augustus
|
MONDAY
|
TUESDAY
|
WEDNESDAY
|
THURSDAY
|
|
Lunch time (1pm):
FEEDEM FOOD-OFF!!!
(interseksie – each section enters 1 girl)
*Book “Burger Option”
COME AND SUPPORT YOUR SECTION!!!
|
Lunch time:
Juice down-downs
(4 per seksie)
*Book lunch if you enter, remember to take a juice!
COME AND SUPPORT YOUR SECTION!!!
|
17:30
Minerva I
Vs
Heemstede I
Astro B
|
|
|
Evening:
9 pm
Sumo wrestling
(interseksie – each section enters one girl)
*Every seksie has to chose a “SUMO WRESTLER” and “pad” her up with pillows etc, she will then compete with another section’s Sumo wrestler)
|
Evening:
9 pm
Internationals with Nerina
|
Evening:
7 pm
30 seconds
(interseksie) – make teams of four per section
BRING WINE GLASSES!!
|
Evening:
5:30 pm
Soccer
(1st years vs. Seniors)
*6 a side
Grass in front of Nerina
Table tennis against Helderberg
(Four girls)
|
|
|
Die 2011 Minerva hokkie seisoen was beslis 'n opwindende een. Minerva I het beide die Eerstejaarstoernooi en Top 4 toernooi gewen en 5de geplaas in die superliga en tweede by die interkoshuistoernooi. Minerva II het 3de geindig in die 3de liga. Lekker Minerva!
|
|
|
Na talle suksesse en so paar mislukkings is die hokkie seisoen al amper op sy kop! Die semi-finale van die Koshuise-winterliga sal na die langnaweek gespeel (die week van 15 - 19 Aug.) word en die finale dan kort daarna! Mineva se hokkie-bokkies vaar uitstekend en gee hul alles tydens die wedstryde! Daar is sover teen goeie kompetisie meegeding en Minerva het meermale geseëvier! Die datum en tyd van elke wedstryd is elke week op die sport bord en ons nooi graag enige een wat wil kom kyk, hartlik uit! Hou die hokkie meisies dop Minerva, hulle kook! |
|
Somerliga was belaglik lekker. Ons het ons moeilike wedstryde gehad, maar darem goeie wedstryde ook. Die meisies moes dikwels uitruil as gevolg van toetse en take, en dan het ons nog minute voor 'n wedstryd rondgeskarrel.
|
|
|
|
|
|
|
|