Sosiaal
Minerva week 2013 PDF Print E-mail

Minerva week program 17- 24 Februarie

Sondag

Maandag

Dinsdag

Woensdag

Donderdag

Vrydag

Saterdag

Kultuuraand by Wilgenhof

20:30

Trek enige iets Minerva aan

Roomie Day

Togas klasloop dag

Scout a Little Sis Day (enige Minerva klere)

Hawaiian party! Swemklere onderaan! 14:00

Damesdag

Minerva week launch

By lunch

Massasêr 18:00

eet saam op die Rooiplein lunch

Huisfoto 17:30

Amazing Race (seksieverband) 20:30

Massasêr 18:00

Mej. Minerva 19:00

Pa en Dogterdag

Toga run 22:30

Tour de Olympus 21:00

 
MiniHelde Toer PDF Print E-mail

"Ons is almal net hier om vriende te maak, en te blikskud, natuurlik"

Die MiniHelde "crew" het onlangs ons MAD2 -toer, of soos dit meer algemeen bekend staan, JOOL-toer, saam met die manne van Helderberg ten bate van Maties Gemeenskapsdiens onderneem.

Maties Gemeenskapsdiens is die Matie inisiatief wat studente die geleentheid gee om 'n verskil te maak in die lewens van die minerbevooregtes in en om die Stellenbosch area. Van sopkombuise, skole bou en klimrame verf tot ondersteunings programme en opleiding word die program reg deur die jaar onderhou deur verskeie projekte waarby koshuise betrokke is.

Die langverwagte MiniHelde toer was een van daai dinge wat jou deur die eksamen gemotiveer het, dit was iets om na uit te sien, en die toer het beslis nie teleurgestel nie! Grootlike te danke aan ons eie meester braaier Louise Botha en Stefan Laing, hul bekwame komitee het ook handjie bygesit om seker te maak ons is almal goed gevoed en gelukkig.

Van Durbanville tot Hermanus het ons blikgeskud tot ons arms en bene lam was, ons het gedans, gesing, live bands bymekaar gebring, met ou ooms geflirt en selfs tannies se inkopiesakke gedra net vir nog R2, want jou blik moes vol. Na afloop van die toer kon ons vasstel dat jou blik die vinnigste oorloop by die N1 garage, 'n bar in Wellington en voor die Agrimark in Hermanus of as jy die puppy-dog-eyes-look baie oortuigend kan namaak.

Natuurlik moes ons sosialiseer ook! Die manne van Helderberg het ons beslis vermaak met hul gees en gasvryheid. Saans kon ons lekker saam kuier om die vuur, dit is ook waar die "matras groep" en DJ Halftrack hul eerste verskyning gemaak het, karakters wat beslis weer hul versyning tydens MAD2 sal moet maak!

Ongelukkig moet alle dinge tot 'n einde kom en moes ons paaie skei na n week se feesvierings, maar nie vir lank nie! Ons sien uit na MAD2 saam met die Swarras, ons kan letterlik nie wag nie!

 
Rugged & Tugged PDF Print E-mail

There comes a times in every man's life when he has to make a decision.

Will he fall?
Or will he MAN-up?

12 Teams. 1 Goal.

Minerva And Nerina hosts Rugged & Tugged. A tug-of-war where the guys' residence will show what they are made of.

By die event WIL jy wees. Met Tollies as 'n borg beloof daar om geleentheid te wees om die mage en kele te versorg terwyl die aksie aanskou word.

Be. There.

....afterparty @ Tollies...


Wednesday 22 August 17:00

Visit our Facebook page for more details

http://www.facebook.com/events/424616247580809/

 
Minerva Week PDF Print E-mail

!!MINERVA WEEK 2012!!

Wysheid…skoonheid…en kunste…these were the ingredients used to create the perfect little girls, but Tannie M accidently added an extra ingredient: Chemical AGE!! And so the perfect “TROUVROUENS” were born! ;) Dis die een week in die jaar waar ons werklik Minerva-wees vier! Van die jongste Klingels tot by die heel oudste inwoners van VIP en die Flats – almal is gereed om hierdie week as trotse Minervianers op kampus te pronk! With activities such as the infamous TogaRun and Tour de Olympus to look forward for, Minerva week is not to be missed!

 
Wat om te doen in Stellenbosch? PDF Print E-mail

Wie het gesê ‘n eksotiese, tropiese wegbreek gaan jou duisende rande uit die sak jaag?! Buitekant Stellenbosch *pad se naam* is Butterfly World geleë, waar dit jou slegs ‘n sakpas-R37 kos vir ‘n uitstappie wat jou weer in feetjies en kabouters sal laat glo. Hier kan ‘n mens tropiese skoenlappers, iguanas, ‘n wye verskeidenheid kleurvolle voëls, inheemse blou duikertjies en selfs klou-apies (“Cotton-eared marmoset”) vanuit die Brasiliaanse reënwoud sien.


Die beste van alles is die 4-dimesionele ervaring, aangesien hierdie magiese kreature tussen die besoekers rondloop of –vlieg asof hulle deel van ons is. As hy die dag in ‘n vriendelike bui is, sal die klou-apie selfs op jou skouer kom sit, maar wees gewaarsku: Hierdie mannetjie kan sy kleptomanie nie beheer nie. Hou dus jou besittings styf vas!
Soos daar vanuit die naam afgelei kan word, is die skoenlappers natuurlik die groot aantrekkingskrag. Daar word weekliks 400-600 skoenlapperpapies van tropiese telers ingevoer. Hoekom dan so baie? Skoenlappers leef slegs 4 tot 10 dae in die natuur. Wanneer jy stil genoeg in die tuin sit met lemoenaroma-lyfroom (of enigiets soortgelyks) aan, sal die skoenlappers selfs op jou kom sit. Hierdie byna bonatuurlike ervaring sal jou na jou asem laat snak!

 
<< Start < Prev 1 2 3 Next > End >>

Page 1 of 3

Minerva Polls

Dis amper weer sêr seisoen! Gaan jy oorslaap in die Neelsie? En wat is jou must pack?
 

Weer

Wed
Clear
38°C | 20°C
Thu
Clear
38°C | 20°C
Fri
Clear
35°C | 17°C

Kontak

HK: hkminerv@sun.ac.za
Huismoeder:   minerva2@sun.ac.za
Web Admin: 15614816@sun.ac.za