Sosiaal
Damesdag PDF Print E-mail

Minerva se Damesdag het hierdie jaar onder die bome van De Oewer plaasgevind. Die dames en hul moeders was mooi in die styl van Coco Chanel uitgevat. Dit was `n heerlike oggend, met musiekvermaak en insiggewende praatjies. Elke dame het ook `n geskenk pakkie gekry wat met vele opgewondenheid oop gemaak is. Dankie aan al die borge wat die dag moontlik gemaak het, asook aan Carla en haar komitee was so deeglik aan die dag gereel het.

 
Foam Party!! PDF Print E-mail

Daar gaan 'n massiewe foam party wees op 25 Januarie 2011 saam met Eendrag. Maak solank gereed Minerva!!

 
September vakansie PDF Print E-mail

Geniet die vakansie wat voorle Minerva. Sien julle weer op die 12de September!

 
<< Start < Prev 1 2 3 Next > End >>

Page 3 of 3

Minerva Polls

Dis amper weer sêr seisoen! Gaan jy oorslaap in die Neelsie? En wat is jou must pack?
 

Weer

Wed
Clear
38°C | 20°C
Thu
Clear
38°C | 20°C
Fri
Clear
35°C | 17°C

Kontak

HK: hkminerv@sun.ac.za
Huismoeder:   minerva2@sun.ac.za
Web Admin: 15614816@sun.ac.za