Kultuur
Minerva sêr 2012 PDF Print E-mail

Minerva sêr onder die bekwame leiding van Engela De Villiers en Nesta Malan is deur na die semi-finaal!

Hul repetoir sluit in 'n Beetle's medley, Laurika Rauch, Vampire van die Suid-Afrikaanse groep Lark asook Howl van Florence and the Machines en soos altyd 'n Minerva medley.

20 Augustus- Dames- Minerva, Nerina, Sonop, Heemstede, Venustia, Lydia, Hippo's dames en Huis Francie

21 Augustus- Mans- Dagbreek, Eendrag, Wilgenhof, Pieke, Huis Visser, Matanoia, Hippo's

Baie sterkte dames!

 
Pallas PDF Print E-mail

Pallas 2012

Meer as net swart en wit

Die Pallas slaan letterlik 'n nuwe blaadjie om hierdie jaar onder die bekwame leiding van die kreatiewe genies Michelle Du Toit en Nadine De Wet. Die Pallas sal voortaan in kleur beskikbaar wees op die wereld wye web, sodat jy dit sommer orals kan geniet sonder om die woude van die wêreld te vernietig.

Die eerste uitgawe is nou beskikbaar by

http://issuu.com/minervadameskoshuis/docs/pallas1

It's bigger, its better and it's here, moet dit nie mis nie- dit gaan jou lewe verander!

 
Minerva ser 2011- M&M's, the good life PDF Print E-mail

 

Hierdie onderwerp is dalk al so bietjie holrug gery. Ja, ons almal weet ons ser was awesome, maar hoe baie kan jy nog hieroor sê? Baie, onthou die gemiddelde Minervianer het slegs 40min van omtrent 220 ure se oefentyd beleef. Dis 200 ure van belaglikheid wat net 20 mense ervaar het, en waarvan slegs 19 steeds met hul volle verstand oorleef het. Ek was bevoorreg genoeg om omtrent 100 ure van hierdie wildtuin te beleef. Dis tyd om ‘n bietjie agter die gordyn te kyk na “how the legends were made”, die volle ervaring van Minerva ser 2011.

 
Maties Talent Finals PDF Print E-mail

Luca Hart - Minerva se hart se punt

Luca Hart, `n inwoner van Minerva en Matthias Silbernagl het as die groep "Luma" Maties Talent 2011 gewen.  Dit is `n strawwe kompetisie waarvan die eerste prys R35 000 is.  Matthias Silbernagl  en Luca, beide B-mus studente van Stellenbosch, het onlangs saam gespan om by funksies en troues te speel as die groep "Luma".  Luca speel viool, terwyl Matthias kitaar speel  Hul komponeer hul eie stukke in die repetoir van kontemporêre Flamenco-styl musiek. 

Minerva is baie trots op Luca en hoop om nog baie van Luma te hoor!

 

 
Toneelfees PDF Print E-mail

Minerva en Helderberg neem Maandag, 11 April 2011, die verhoog oor. Wees 18:10 by Klein Libertas teater om die drama te aanskou. Woensdag is dit weer Pieke se beurt. Selfde tyd selfde plek. Kaartjies kos R15 en is by die Sr kantoor of by die deure te koop. Kom geniet die aand saam met ons! 

 


Minerva Polls

Dis amper weer sêr seisoen! Gaan jy oorslaap in die Neelsie? En wat is jou must pack?
 

Weer

Wed
Clear
38°C | 20°C
Thu
Clear
38°C | 20°C
Fri
Clear
35°C | 17°C

Kontak

HK: hkminerv@sun.ac.za
Huismoeder:   minerva2@sun.ac.za
Web Admin: 15614816@sun.ac.za