|
|
|
Jaydey Sass het onlangs JIP se dig-kompetisie gewen. Hier is haar wengedig:
|
|
Read more...
|
|
Minerva se leiers vir 2012 |
|
|
|
|
Baie geluk aan Minerva se nuwe Prim en Onderprim vir 2012. Claudia Rommelspacher en Lisa Lotter. Mag die jaar vir julle baie potensiaal en sukses inhou. Ons is opgewonde om julle as ons nuwe leiers te he.
|
|
Read more...
|
|
|
Minerva wen ABR banier kompetisie |
|
|
|
|
Minerva 'kick ass'! Daar is op 5 April 2011 aangekondig dat Minerva die ABR banier kompetisie vir vroee assesering gewen het. 'n Geldprys van R3000 is aan die koshuis oorhandig wat onderskeidelik aan die mentors en huiskas sal gewend word. Graag bedank ons vir Chrisna Nothling vir al haar tyd en moeite wat sy in hierdie veldtog bele het, asook Elana en al die ander mentors wat uitgehelp het. Dit word opreg waardeer! |
|
Sterkte aan al die eerstejaars met die vroee assessering! |
|
|
|
|
|
|
|