Wysheid
Minerva & Majuba JOOL 2012 PDF Print E-mail

Dis alweer die tyd waar nuwe JOOL partners gekies moet word. Na die oulike besoek van 'Werco' wat aangebied het om Minerva se eetsaal skoon te maak is die meisies se harte gesmelt. Baie romanties het die manne van Majuba ons gevra om te JOOL. Dit gaan 'n opwindende enetjie wees.

 
Minerva Talent PDF Print E-mail

Jaydey Sass het onlangs JIP se dig-kompetisie gewen. Hier is haar wengedig:

Read more...
 
Minerva se leiers vir 2012 PDF Print E-mail

Baie geluk aan Minerva se nuwe Prim en Onderprim vir 2012. Claudia Rommelspacher en Lisa Lotter. Mag die jaar vir julle baie potensiaal en sukses inhou. Ons is opgewonde om julle as ons nuwe leiers te he.

Read more...
 
Minerva wen ABR banier kompetisie PDF Print E-mail

Minerva 'kick ass'! Daar is op 5 April 2011 aangekondig dat Minerva die ABR banier kompetisie vir vroee assesering gewen het. 'n Geldprys van R3000 is aan die koshuis oorhandig wat onderskeidelik aan die mentors en huiskas sal gewend word. Graag bedank ons vir Chrisna Nothling vir al haar tyd en moeite wat sy in hierdie veldtog bele het, asook Elana en al die ander mentors wat uitgehelp het. Dit word opreg waardeer!

 
Vroee assessering PDF Print E-mail

Sterkte aan al die eerstejaars met die vroee assessering!

 


Minerva Polls

Dis amper weer sêr seisoen! Gaan jy oorslaap in die Neelsie? En wat is jou must pack?
 

Weer

Wed
Clear
38°C | 20°C
Thu
Clear
38°C | 20°C
Fri
Clear
35°C | 17°C

Kontak

HK: hkminerv@sun.ac.za
Huismoeder:   minerva2@sun.ac.za
Web Admin: 15614816@sun.ac.za