Die volgende spanne sal in aksie wees:
Maties
Victoriane
US 3
Westelike Provinsie
CPUT
Tukkies
Tukkies 0/21
Farbe Uitnodigingspan
Datums: Vrydag 3 September 2010
Saterdag 4 September 2010
Tyd: Vrydag: 17:40 – 21:00
Saterdag: 08:30 – 18:00
Waar: DF Malan Sentrum, Stellenbosch
Die Mini Maties sal ook in aksie wees wanneer hulle Vrydag, 3 September ‘n voorwedstryd vir Maties speel.




