Hey almal!!
Vir almal wat by die openings funksie was, SUPER BAIE dankie dit was 'n awesome aand!!
Ek hoop julle het dit net so geniet soos ons het! Dit was rerig lekker!
Ons hoop julle tyd sover is great en dat glaskas julle...
red white red white... its the only time of the these to colours are accepted.
HAPPY VALENTINES DAY
have fun, be happy, smile, take a minute to look at thing you didn't have time for before, but most of all LOVE!!!...
In April 2010 het ʼn werwingsagentskap, TeachKorea, die Fakulteit Opvoedkunde besoek waartydens hulle ʼn inligtingsessie oor skoolhou in Suid-Korea kom doen het. Studente is ingelig oor die prosedures wat gevolg moet word indien hulle sou belangstel en hulle het...