Pieke Besoekende Hoof - Arrie Hanekom
Last Updated on Monday, 10 December 2012 15:45 Thursday, 27 August 2009 18:16
Baie welkom aan die eerstejaars hier in Piekewêreld. Hier in Matieland is Pieke se naam op almal se tonge. Ek glo en vertrou dat jou jare op Stellenbosch 'n ervaring soos min gaan wees, en dat dit jul sal bybly vir die res van jul lewe. Julle gaan deur die swaarkry die lekkerkry ervaar en dit is wat van jou 'n gesoute Matie en Piekeman maak
I am looking forward to the opportunities that 2013 holds, and can assure you that; with an amazing HK and senior’s behind us we can only be successfull.
Pieke intends to leave a legacy: Once a Piekeman, always a Pieke Gentleman
Piekegroete

Arrie Hanekom

Besoekende Hoof
Comments
RSS feed for comments to this post.