Wednesday Jun 19

Pieke Calender

There are no upcoming events currently scheduled.
View Full Calendar

Kultuuraande:

Pieke Kultuuraande is nie soos die Kultuuraande waaraan jy gewoond is nie, so vergeet onmiddelik van enige konnotasie wat jy daaraan geheg het, veral die tipe kultuuraande wat plaasvind op hoërskool.

Wat is 'n Pieke kultuuraand?
So paar keer gedurende jaar skakel Pieke (gewoonlik op 'n Sondagaand) met 'n dameskoshuis vir 'n kultuuraand. Dis 'n baie goeie geleentheid waar jy die geleentheid kry om sosiaal te verkeer met die spesifieke dameskoshuis: bietjie gratis sjerrie geniet, nuwe mense ontmoet en Pieke charm oefen! Die vorige kultuuraand het ons vir AdLiB gekry om te kom optree; vra die mense wat daar was, dit was ongelooflik snaaks!!
Hou die Kultuur-page en Weeklikse e-mail asook die odd posduif dop vir kennisgewings oor die volgende event!