Monday May 20

Pieke Calender

There are no upcoming events currently scheduled.
View Full Calendar

Wie ons is

 

Pieke is `n organisasie wat dieselfde doel as `n koshuis dien vir studente wat privaat huisvesting het. Elke Matie student is bewus daarvan dat `n PSO `n unieke organisasie is. Pieke is tradisioneel een van die magtigste entitieite in Matieland in alle aspekte van student wees sonder om tot enige gebou beperk te wees.
 
Pieke is in 1973 gestig, en oor die laaste 40 jaar het ons bekend geword as: "Die gentlemen van Kampus". Piekemanne het prestasies op akademies, sosiale, sport en kultuur gebiede verwerf, waarop jy as 'n mede Piekeman opreg trots kan wees!

 

Die Huis

Last Updated on Wednesday, 09 January 2013 10:09 Tuesday, 11 December 2012 00:16

Pieke het 'n verskeidenheid portefeuljes wat elke HK-Lid voor verantwoordelik is. Ok, wat is 'n portefeulje? Dit is basies presies wat Pieke hierdie jaar gaan doen, in beter woorde: Hoe ons gaan rol. Dit strek van MAD2, Events, Komitees, Skakelings, Sport, Kultuur, ensovoorts.

Kyk HIER om te sien wat hierdie 'Portefeuljues' ding als behels, en ook watter HK-Lid verantwoordelik is daarvoor - Kontak die betrokke HK-Lid gerus indien jy meer wil weet of wil betrokke raak in hierdie veld.

 
Last Updated on Monday, 10 December 2012 15:45 Thursday, 27 August 2009 18:16

Baie welkom aan die eerstejaars hier in Piekewêreld. Hier in Matieland is Pieke se naam op almal se tonge. Ek glo en vertrou dat jou jare op Stellenbosch 'n ervaring soos min gaan wees, en dat dit jul sal bybly vir die res van jul lewe. Julle gaan deur die swaarkry die lekkerkry ervaar en dit is wat van jou 'n gesoute Matie en Piekeman maak

I am looking forward to the opportunities that 2013 holds, and can assure you that; with an amazing HK and senior’s behind us we can only be successfull.

 

Pieke intends to leave a legacy: Once a Piekeman, always a Pieke Gentleman

 

Piekegroete

Arrie Hanekom 

 

 

Last Updated on Saturday, 17 January 2009 18:16 Friday, 16 January 2009 00:58

NEC PLURIBUS IMPAR

Membership within Pieke is open to any male student who is registered for study at the University of Stellenbosch. We strive to instill a sense of pride and loyalty towards our residence.

Piekemanne moet glo in Pieke se waardes:

Excellence

Integrity

Service

Honour

Kantoor

HK-Kantoor Dienste

Dag HK-lid aan diens
Maandag Eugene & Rian
Dinsdag Phillip & Albert
Woensdag J.C. & Frederick
Donderdag Duran & Jurie
Vrydag Jake & Luan