Saturday May 25

Pieke Calender

There are no upcoming events currently scheduled.
View Full Calendar

Sport

Pieke  bied ‘n  verskeidenheid van sportsoorte aan nl. Rugby, sokker, krieket, hokkie, tennis en ook muurbal. Pieke staan uit bo die res van die koshuise en privaatwyke met puik uitslae en prestasies in al die bogenoemde  sportsoorte. Pieke het die afgelope twee jaar die plaatfinaal gewen van die eerstejaars/nuweling rugbytoernooi. Pieke se sokker het ook in 2012 in die eerste liga van die koshuisliga gespeel terwyl Pieke se krieketspan net-net die kwarteindstryd van die somerliga gemis het. Pieke se muurbal span het dus ook puik gevaar deur tot in die semi finaal te vorder.

Pieke strewe dus nuwe vriendeskappe op te bou onder die spelers sodat die spelers met meer as net silverware die jaar kan klaar maak. Pieke het dus onder die spelers n reputasie opgebou van goeie gees en goeie vriendskappe wat gebou worddaarna om meer as net titels te wen in elke sport soort maar om dus ook.

Vir enige navrae oor Pieke Sport, kontak
JC Hanekom: 082 083 1866 | 16050630@sun.ac.za

Sport