Thursday Jun 20

Pieke Old Boys

Aan alle ou Piekemanne

Registreer asseblief op die website sodat ons julle besonderhede kan kry (vir addisionele inligting kyk net regs van die tik gebied ). Ons wil graag kontak hou met soveel "Old Boys" as moontlik.

Vir diegene wat ons binnekort gaan verlaat verander slegs julle "Provinsie" na "Pieke Old Boys Union" toe. Dankie vir al julle passie en betrokkenheid manne van Pieke.

Nec Pluribus Impar
Pieke HK