MA in Kreatiewe Skryfwerk

Hierdie intensief begeleide program van maandelikse werksessies is residensieel (kampusgebaseerd). Dit behels die inlewering van 'n stuk kreatiewe werk in die genre van u keuse (50%) en 'n verbandhoudende tesis (50%).

Vir meer inligting, kyk ons << fraglink id="147381">>jaarboekinskrywing<</fraglink>>.

Kontakpersone:

Prof M van Niekerk

Tel: +27 (0)21 808 2169

E-pos

OF

Dr WPP Anker

Tel: +27 (0)21 808 2163