MA

Hierdie program gee studente die opsie van 'n 100%-tesis of 'n 66,6%-tesis aangevul met kursuswerk (33,3%) van ses maande in die buiteland. Van die belangrikste buitelandse universiteite waarmee ons uitruilooreenkomste het, is die universiteite van Leiden, Amsterdam, Utrecht, Tilburg en Nijmegen in Nederland en van Gent in België.

Kontakpersoon: Dr A Schaffer

Tel: +27 (0)21 808 2154

E-pos