MA in Drama en Teaterstudie

Die Dramadepartement bied hierdie program op twee maniere aan:

  • Die eerste manier behels die skryf van 'n tesis wat 50% van die finale punt tel en waaraan 'n praktiese komponent gekoppel is. Die praktiese komponent kan 'n voortsetting wees van die kandidaat se spesialisering op die honneursvlak.
  • Die tweede manier is 'n navorsingsgebaseerde program met die skryf van 'n tesis wat 100% van die finale punt tel.

Vir albei hierdie maniere van aanbieding word 'n navorsingsvoorstel voor registrasie vereis.

Kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing vir nadere besonderhede.