PhD in Drama en Teaterstudie

'n Tweejarige, akademiese program waarin die student selfstandige navorsing doen wat lei tot 'n proefskrif. Voltyds of deeltyds. Dit kan ook nie-residensieel gevolg word. Praktiese werk kan by die PhD ingesluit word, maar word nie vir graaddoeleindes vereis nie. Dit word slegs toegelaat as deel van die navorsing vir die tesis.

Vir verdere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.