PhD in Algemene Taalwetenskap

Studente skryf 'n proefskrif wat die resultaat is van selfstandige en oorspronklike navorsing binne die raamwerk van een of meer teorieë in algemene of toegepaste taalwetenskap.