Geografie en Omgewingstudie

Uitruilooreenkomste bestaan met o.a. die Universiteite van H en Utrecht. Projekte in GIS, toerisme en stedelike studie word saam met hierdie universiteite onderneem.

Die honneursprogramme behels kursuswerk (gedoseerde modules) en word vir een jaar voltyds in Engels op die kampus in blokke aangebied. Ons module-aanbod wissel van jaar tot jaar. Doen asseblief navraag daaroor.

Vir meer inligting:

Nagraadse Programkoördineerder: Me Selene Ortell

Tel: +27 21 808 3100

E-pos

Webwerf

Kyk Jaarboekdele 4 en 5