HonsBA in Geografiese Inligtingstelsels

Die program fokus op GIS, stedelike of toerisme-analise, ramp-/risikobestuur en 'n navorsingstoepassing. Dit is 'n gedoseerde program word een jaar voltyds in Engels op kampus in blokke aangebied.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en jaarboekinskrywing.