HonsBSc in Geoinformatika

Die programfokus val op geografiese inligtingstelsels (GIS), omgewingstudie of afstandwaarneming, geografiese denke en navorsingsmetodologie. Dit word een jaar voltyds of twee jaar deeltyds in Engels aangebied op kampus in gedoseerde blokke van sewe weke. Studente doen 'n navorsingstoepassing van 14 weke.