MA of MSc in Geografie en Omgewingstudie

Studente doen geografiese navorsing oor mens- of omgewingsgeografie (met insluiting van 'n ruimtelike dimensie) wat uitloop op 'n tesis. Volg die skakels vir ons jaarboekinskrywings oor die MA-program en die MSc-program. Besoek ook ons webwerf.