MA in Geskiedenis

Die Magisterprogram wat op die Honneurs volg, bestaan uit navorsing en die skryf van 'n tesis. Dit duur ten minste twee jaar. Vir nadere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.