BAHons in Sosio-Informatika

Die Honneursprogram in Informasiesetelselsbestuur rus studente toe met gevorderde kennis en vaardighede van tegnologiese sisteme en hulle inbedding in die menslike en sosiale dinamika. In besonder word gefokus op die ontwikkeling van kennisgebaseerde stelsels vir organisasies en gemeenskappe met die oog op groter doeltreffendheid en beter besluitneming.

Hierdie voltydse, eenjarige program behels kontakonderrig en 'n selfstandige projek. Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en die jaarboekinskrywing.