Mphil in Inligting en kennis Bestuur

Hierdie eenjarige program behels navorsing oor die bestuur, leiding en strategiese ontwerp van kennisintensiewe organisasies. Dit kan slegs gevolg word deur persone wat die NG Dip in Kennis en Informasiestelselbestuur met minstens 65% geslaag het.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons Jaarboekinskrywing.