Honneurs BA in Joernalistiek

Hierdie HonsBA-program is 'n voltydse, eenjarige, professionele beroepskwalifikasie. Studente wat aansoek doen moet in besit wees van 'n baccalaureusgraad, of 'n baccalaureusgraad verwerf voor die aanvang van die HonsBA. Aansoeke sluit einde Augustus en keuring vind plaas in September van die voorafgaande jaar.

Vir nadere besonderhede oor die leerplan en hoe om aansoek te doen om toelating tot die program, kyk ons Jaarboekinskrywing en ons webwerf.