MA in Tegnologie vir Taalaanleer

Die eenjarige Magisterprogram behels die skryf van 'n tesis oor 'n onderwerp oor tegnologie en taalaanleer wat die kandidaat in oorleg met die Departement kies. Die tesis kan in Afrikaans of Engels geskryf word. Studente bly in gereelde kontak met hulle studieleier deur gereelde ontmoetings of elektroniese kommunikasie.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.

Navrae: Me Lesley Bergman

E-pos