PhD in Vergelykende Letterkunde

Die program behels 'n proefskrif wat die eindproduk is van onafhanklike navorsing in die multidissiplinêre veld van vergelykende letterkunde in samewerking met die Departemente Afrikaans en Nederlands, Antieke Studie, Afrikatale en Engels. Die student besluit op 'n navorsingstema in oorleg met die Departement waarin die studieleiding hoofsaaklik sal plaasvind. Navorsingsmateriaal word in oorspronklike weergawes gelees en die proefskrif in Afrikaans of Engels geskryf.

Vir nadere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.

Navrae: Prof Catherine du Toit

E-pos