Nagraadse Diploma in Tegnologie vir Taalaanleer

Die eenjarige Nagraadse Diploma behels die studie en ondersoek van tegnologie-ondersteunde taalpedagogiek wat lei tot 'n breë, dog kritiese, insig in hierdie komplekse studierigting. Die program stel studente bekend aan relevante konsepte, beginsels en praktyke van taalonderrig en -aanleer, asook die praktiese toepassing van verskeie tegnologieë vir taalaanleer. Programmateriaal is aanlyn beskikbaar en die program word in Engels aangebied.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.

Navrae: Me L Bergman

E-pos