MPhil in Musiek Tegnologie

Die program, 'n kombinasie van gedoseerde modules en navorsing, duur minstens een jaar voltyds. Dit fokus op die ontwikkeling van gevorderde praktiese en navorsingsvaardighede in die klanktegniese domein en op programmatuur in die breër musiekwęreld.

Vir nadere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.