PhD in Musiek

Die program berus op die skryf van 'n proefskrif en die aflê van 'n mondelinge eksamen. Die studie kan in geheel bestaan uit teoretiese werk of dit kan die vorm aanneem van 'n geïntegreerde studie van kreatiewe prosesse (soos publieke uitvoerings of komposisie) en teoretiese werk wat in die proefskrif gerapporteer word.

Vir nadere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.