Filosofie

Die nagraadse programme in Filosofie sluit meestal aan by die kontinentale filosofie en toegepaste etiek.

Ingevolge bestaande ooreenkomste met buitelandse universiteite (byvoorbeeld die Katolieke Universiteit van Leuven in België en 'n aantal Nederlandse universiteite) word studente van Stellenbosch toegelaat om plaasvervangende modules in Filosofie by hierdie buitelandse universiteite te volg terwyl hulle steeds by Stellenbosch ingeskryf bly. Dieselfde geld vir studente van buitelandse universiteite wat modules aan Stellenbosch wil volg en steeds aan hul tuisuniversiteite ingeskryf bly.

Vir meer inligting

Sekretaresse: Me J Engelbrecht

Tel: +27 (0)21 808 2418

E-pos

Webwerf