MA in Filosofie

Hierdie program bied 'n gedoseerde baan en 'n navorsingsbaan. Die gedoseerde baan bestaan uit 4 gedoseerde modules en 'n tesis wat 50% van die prestasiepunt tel. Die navorsingsbaan bestaan uit 'n begeleide navorsingsprojek wat neerslag vind in 'n volwaardige tesis. Studente hoef nie voltyds op kampus teenwoordig te wees nie, maar moet geredelik beskikbaar wees vir konsultasie met hul dosente en/of studieleier.

Vir nadere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.