Honneurs in Internasionale Studies

Die program word voltyds, residensieel op kampus aangebied en behels gedoseerde modules en 'n navorsingswerkstuk.

Studente onderneem 'n intensiewe studie van geselekteerde fokusareas in internasionale betrekkinge. Die volgende modules word aangebied:

. Navorsingsmetodologie

. Internasionalebetrekkingeteorie

. Suider-Afrikaanse politieke ekonomie

. Globale politieke ekonomie

. Die politieke ekonomie van ontwikkeling

. Gender en internasionale betrekkinge

Die spesialiteitsrigting is gemik op studente wat die dinamika en politieke ekonomie van globalisering en Suid-Afrika se posisie hierin, deeglik wil verstaan.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.