Honneurs in Politieke Wetenskap

Hierdie program word voltyds, residensieel op kampus aangebied en behels gedoseerde modules en 'n navorsingswerkstuk. Studente onderneem 'n intensiewe studie van geselekteerde fokusareas in politieke wetenskap. Die volgende modules word aangebied:

. Navorsingsmetodologie

. Statistiese Sagtewareprogram vir die Sosiale Wetenskappe

. Hedendaagse Suid-Afrikaanse Politiek

. Politieke Gedrag

. Die Politieke Ekonomie van Ontwikkeling

. Suider-Afrikaanse Politieke Ekonomie

Hierdie program lei politieke analiste op om 'n diepgaande begrip van die politieke prosesse en gedrag in die Suid-Afrikaanse samelewing uit 'n vergelykende perspektief te hê.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.