Meester van die Internasionale Studies

Hierdie program word voltyds aangebied en bestaan uit gedoseerde modules en 'n tesis. Studente onderneem gevorderde studie in 'n aantal fokusareas in internasionale studie. Die volgende kursuswerkmodules word aangebied:

. Buitelandse beleidsanalise

. Konflik in Afrika

. Globale regeerkunde

Dit is gemik op toekomstige besluitnemers in die openbare en privaat sektore wat gekonfronteer word deur en strategieë moet ontwikkel in 'n wêreld wat onderwerp is aan die dinamika van politieke, ekonomiese en tegnologiese globalisering. Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.