Meester van Politieke Wetenskap

Hierdie program word voltyds aangebied en bestaan uit gedoseerde modules en 'n tesis. Die volgende kursuswerkmodules word aangebied:

. Beleidsanalise

. Politieke risiko-analise

. Vrede en konflikstudies

Die program rus analiste toe met 'n gevorderde begrip van beleid en politieke risiko-analise.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.