Magisters in Kliniese Sielkunde en Gemeenskapsvoorligting

Hierdie professionele keuringsprogram kan lei tot registrasie as kliniese of voorligtingsielkundige by die Beroepsraad vir Sielkunde. Daar word jaarliks tot tien studente toegelaat. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 30 Junie.

Die program sluit teoretiese modules, praktiese opleiding, professionele opleiding en supervisie in met geleenthede om met individue, kinders, volwassenes, groepe, families, pare en gemeenskappe te werk. Die program vereis ook 'n verpligte 25%-navorsingswerkstuk.

Vir nadere besonderhede, kyk ons website en ons jaarboekinskrywing.