Honneurs in Sielkunde

Die eenjarige, residensiële program word in Engels aangebied. Dit dek die volgende modules:

. Psigoterapie

. Psigopatologie

. Psigometrie

. Navorsingsmetodologie

. Kindersielkunde

. Gesinsielkunde

. Beroepsielkunde

. Gemeenskapsielkunde

. Kognitiewe sielkunde

. Sosiale sielkunde

. Brein en gedrag

. Sielkunde, gesondheid en gestremdheid

. Kontemporêre vraagstukke in die sielkunde

. Toegepaste gemeenskapsielkunde

Modules se aanbieding hang af van die beskikbaarheid van personeel en studentegetalle. Die program sluit ook 'n verpligte navorsingskomponent in.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.