MA en PhD in Sielkunde

Hierdie programme berus op navorsing wat uitloop op die skryf van 'n tesis in die geval van die magisterprogram of 'n proefskrif in die geval van die doktorale program, wat 100% van die prestasiepunt tel. Navorsing vir hierdie grade sluit aan by departementele navorsingsprojekte, waaronder byvoorbeeld projekte oor:

. Kultuur en geestesgesondheid

. Geestesgesondheid van vroue

. Goed funksionerende gesinne

. Trauma en posttraumatiese stresversteuring

. Seksualiteit en MIV/vigs

. Kindervrese

. Toegepaste gemeenskapsielkunde

. Aggressie

. Ander navorsingsbelangstellings van die akademiese personeel

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywings vir die magisterprogram en die PhD.