MPhil in Openbare Geestesgesondheid

Die spesifieke doel van hierdie program is die bevordering van die ontwikkeling van leierskap in geestesgesondheid en verbandhoudende kapasiteit in Afrika.

Hierdie navorsingsprogram, wat 'n minimum van een jaar van studie vereis, fokus op die verkryging en verbreding van gespesialiseerde kennis op 'n spesifieke gebied van openbare geestesgesondheid. Dit het ook as doel die ontwikkeling van navorsingsvaardighede, veral wat betref die beplanning en uitvoering van navorsing en die rapportering van navorsingsresultate.

Die program sal die voltooiing van 'n module in gevorderde navorsingsmetodologie vir openbare geestesgesondheid vereis, asook die voltooiing van 'n tesis van 20,000 woorde in 'n bepaalde studierigting in openbare geestesgesondheid. Wyse van onderrig sal tradisionele klasgee-, Internet- en mobiele telekommunikasie-aktiwiteite en -bronne insluit.

Vir nadere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.