PhD in Maatskaplike Werk

Die doel van die program is om gevorderde kennis en vaardighede in navorsing by studente te verdiep sodat hulle selfstandig navorsing binne die dissipline maatskaplike werk en in die maatskaplikewerk-praktyk kan onderneem.

Die program strek oor minstens twee jaar. Dit bestaan hoofsaaklik uit selfstudie en konsultasie met die promotor oor die navorsing wat onderneem word en die proefskrif wat 'n gewig van 100% dra.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.