BAHons in Sosiologie of Sosiale Antropologie

Die eenjarige gedoseerde programme word slegs residensieel aangebied en vereis 'n navorsingswerkstuk. Studente ontwikkel teoretiese insig in sosiale verskynsels, soos strukture, instellings en verhoudings, verwerf belangrike sosiaalwetenskaplike navorsingsvaardighede en ondersoek kritiese kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing vanuit 'n vergelykende perspektief.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing vir die BAHons in Sosiologie en Sosiale Antropologie.